Groot Dier Fasiliteite

  • Stoor van gevriesde semen
  • P.M. kamer en tafel
  • Sonar app vir skaap skandering
  • Laparoskopiese instrumente vir skaap laparoskopiese inseminasie
  • Laaibank en drukgang wat toegang het tot aparte kampe
  • Stal met horkiesvloer.  Stalle kan toesluit met diefwering.  Vyf ramme kan apart gehuisves word
  • Koelkamer vir semenbevriesing met ‘n gerekenariseerde semen bevrieser
STAL MET HORTJIESVLOER

STAL MET HORTJIESVLOER

LAAIBANK EN DRUKGANG

LAAIBANK EN DRUKGANG

APARTE KAMPE

APARTE KAMPE

DRUKGANG

DRUKGANG

KOELKAMER VIR SEMENBEVRIESING

KOELKAMER VIR SEMENBEVRIESING

LAPAROSKOPIESE INSEMINASIE

LAPAROSKOPIESE INSEMINASIE